Waghond van Hartbeeslaagte / Johann Bekker

R80.00

Hierdie boek is ‘n besonderse vertelling in meer as een opsig. Dit is ‘n verhaal wat teen die agtergrond van die Anglo-Boereoorlog vertel word, maar dis nie ‘n oorlogsverhaal nie. Dit gaan hier veral on ‘n seun se stryd oor waar sy plig lê: by sy moeder, suster en twee broers op hulle plaas, of by die burgers in die veld wat die land moet verdedig.

Maar byna ongemerk word die leser bewus van die ander, selfs sterker verhaal wat ook hier ontvou: twee jong manne se buitengewone vriendskap en hulle liefde vir hulle twee ryperde.

Waghond van Hartbeeslaagte was ‘n welverdiende naaswenner in ‘n wedstryd vir jeugverhale wat in 1983 deur die uitgewer aangebied is.

Out of stock

SKU: KIN.KAN.003/11/17 Category:

Description

Uitgegee deur JP van der Walt

Eerste druk 1984

Hardeband met stofomslag met baie mooi voorblad deur Rassie Erasmus

Boek in uitmuntende nuwe toestand, slegs naam van vorige eienaar voorin

R80