Wanneer God in my pyn verdwyn: Die belydenis van ‘n Pa /Nolte, Coenie

R120.00

Julian Muller skryf in die opsomming op die agterblad:

“Ek het lanklaas ‘n boek gelees wat so ‘n eerlike indruk op my gemaak het. Geen heilige koe word ontsien nie. Tog is dit nie skokkend nie – net onthullend. Dit bring jou voor jou eie gelooff te staan, soms met skok en soms met insteeming. Die boek bevat  die verhaal van ‘n baie persoonlike reis van ‘n getraumatiseerde gelowige. So ‘n reis is uniek. Niemand anders s’n kan presies so lyk nie. Maar vanweë die intergriteit waarmee dit vertel word, bied dit tog vashouplek, handvatsels en bakens aan die hand waarvan ons ander ook ose eie reis kan aanpak.“

Out of stock

SKU: GEE.RYK.054/04/23 Category:

Description

Lux Verbi

Eerste uitgawe eerste druk 2005

Sagtebandboek met mooi glansvoorblad, boek is soos nuut