Description
CSV Boekhandel
Derde druk 1942
Klein boekie, kleiner as A5-grootte boekie is baie oud
R75.00
Kindersielkunde is een van die jongste wetenskappe, en daarby gesê een van die interessantste en nuttigste. Navorings is deur opvoedkundiges gemaak, honderde boekdele oor hulle bevindings geskrywe en seker is dit sterk aan te beveel dat gelowige ouers en voorts ander wat met die opgroeiende geslag te doen het, nadere kennis met hierdie bevindings sal maak. Natuurlik verskil die een mens, en ook die een kind van die ander, geen twee mense is eners nie, en tog is daar sekere trekke en geneigdhede wat byna algemeen aangetref word. Natuurlik ook ontwikkel kinders van jaar tot jaar, en vir ‘n volledige behandeling van ons onderwerp.
1 in stock
CSV Boekhandel
Derde druk 1942
Klein boekie, kleiner as A5-grootte boekie is baie oud