Wilde diere en hulle kleintjies / Carel van Wyk

R80.00

Kort beskrywing van elke dier met mooi skets van die onderskeie dier by.

Die luiperd
Die ysbeer
Die kangaroe
Die sebra
Die renoster
Die olifant
Die beer
Die kameelperd
Die tier
Die sjimpansee
Die wolf
Die panter

Out of stock

SKU: KIN.DON.014/11/3/20 Category:

Description

Uitgegee deur Tjaard Kaapstad, Alleenverspreiders van Baanbreker-Uitgewers

Afrikaanse uitgawe 1971

Groot A3 grootte boek met groot volkleur sketse van 2 bladsy langs mekaar van elke dier met kort geskrewe inligting van die spesifieke dier en sy kleintjie, rugkant bo effens beskadig

Allermooiste gekleurde illustrasies deur Nemo