Description
Human & Rousseau
Tweede druk 1976
Hardeband met blou en pers gekleurde voorblad boek se hardeband is reg in die rondte gebyt of uitgekerf? (FOTO), boek is geteken deur die digter op.23 Aug 1979 te Stellenbosch
Ontwerp deur Desmond Windell