Wit oemfaan /Venter, FA

R130.00

Gegrond op die verhaal van die Voortrekkerseun Ferdinand Paulus van Gass soos aangeteken deur dr. Gustav S. Preller.

Avontuurlustige jong lesers verlang steeds na nuwe ervaringsvelde, weg van die bekende, gewone dinge. Hulle smag na nuwe omstandighede wat hoë eise aan hulle vernuf sal stel.

So ‘n besondere situasie kan wees om soos ‘n Robison Crusoe in ‘n ongetemde wildernis te moet lewe. Maar soos Robinson Crusoe se ervaringe nie heeltemal versinsel was nie, so is die avonture van Paulus van Gass in Wit Oemfaan op die werklikheid gebaseer.

Out of stock

SKU: JEUG.KLE.003/2/7/25 Category: Tag:

Description

Tafelberg Uitgewers

Twwede druk 1980

Hardebandboek sonder stofosmalg, xbiblioteekboek met stempelmerk en plakker op binnebald, omslag toon skaaf merke op bo en onderknt, inhoud blaaie skoon en netjies

Omslagontwerp deur G & G