Wit wolf : Die Worcester bomplanter se storie van bevryding /Coetzee, Stefaans en Steenkamp, Alita

R320.00

HIERDIE BOEK IS BESTEL EN WORD VERWAG OP ONVERVEER 25 Julie 2019

Stefaans Coetzee was net 19 jaar oud toe hy op Oukersdag ‘n bom in die Shoprite in Worcester geplant het. Vier mense – waarvan drie kinders – het dié dag gesterf en Stefaans se lewe het onherroeplik verander. Hy is tot moordenaar veroordeel en vir 40 jaar tronk toe gestuur, maar in die tronk verander sy lewe dramaties en hy begin anders kyk na homself en die mense rondom hom. Hy ontmoet vir “Oom Gene” (Eugene de Kock) wat hom begin bearbei om met sy slagoffers te versoen. Ná 18 jaar word Stefaans op parool vrygelaat. Kort daarna vervul hy sy lewensdroom om die Comrades-marathon te voltooi. Hy doen dit ter ere aan die Worcester-slagoffers en oorhandig sy medalje aan een van dié mense as teken van berou en versoening.

1 in stock

SKU: BIO.CSV.001/10/24 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe eerste druk 2019

Getekende kopie

Brief aan vorige eienaar voorin boek

Sagteband