Description
Protea Boekhuis
Eerste Afrikaanse uitgawe, eerste druk 2011
Sagtebandboek met effe dikker gekleurde glansvoorblad, boek in mooi toestand, ongelukkig naam van die vorige eienaar voorin die boek
Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo
Met illustrasies deur Marije Tolman

