Wyn: Die kyk-, ruik- en proegids vir almal /Dedekind, Nonnie

R160.00

Inhoud:

Om te proe

Kies jou wyn

Bediening van wyn

Stoor en versamel

Watter wyn by watter kos?

Begin jou eie proe-groep

Belangrike wynterme

Wynstreke in Suid-Afrika

Wynkompetisies in Suid-Afrika

‘n Blik op die geskiedenis en toekoms van die Suid-Afrikaanse wynbedryf

Out of stock

SKU: KOO.KAN.004/7/20 Category:

Description

Lapa Uitgewers

Eerste uitgawe 2002

A5 grootte, sagtebandboek met gekleurde glansvoorblad, effense vou in een puntjie van voorblad

Omslagontwerp en bladuitleg: Marinda Knox

Illustrasies: Samantha van Riet

Baie skaars boek