Description
Uitgegee op Geloftedag 1982
Omslagontwerp: P.C.J. van Rensburg
Sagteband met mooi gekleurde voorblad
JG Meijer – Th B.Hons, D.Bibl
R170.00
Opgedra aan die regering en volkere van die Republiek van Suid-Afrika.
Op die volkereverhoudinge in Suid-Afrika en elders in die wêreld val die lig van Gods Woord wat ‘n lamp vir die voet en ‘n lig op die pad is. (Ps. 119:105). Hierdie geskrif is ‘n poging om dié Skriflig op te vang met die oog op probleemoplossing in die vrees van die Here wat die beginsel van die wysheid is (Ps. 111:10). Met verbygang van detail van die klem op die Skriftuurlike fondament vir die uitbouing van gesonde verhoudings. Die opdra van die boek aan die regering en volkere van Suid-Afrika word vergesel van die gebed dat die Republiek in sy daadwerklike erkenning van die oppergesag en leiding van die Almagtige God geseën mag word.
Out of stock
Uitgegee op Geloftedag 1982
Omslagontwerp: P.C.J. van Rensburg
Sagteband met mooi gekleurde voorblad
JG Meijer – Th B.Hons, D.Bibl