Description
Carpe Diem Media
Eerste uitgawe derde druk 2011
Sagteband met geringe verweer op omslag, inhoud in skoon netjiese toestand
Illustrasies : Mindi Flemming
R75.00
Twaalf stappe vir ‘n geestelike detoks.
Die boek het aangrypende vertellings uit Susan Coetzer se eie lewe en die lesse wat sy (soms op die harde manier) moes leer. Vertrek saam met haar op ‘n journey om ook jou eentonige lewe te verander tot iets betekenisvol!
Ja, dit beteken dat jy iets moet doén, en NEE, jy kan dit verseker nie op jou eie regkry nie. Jy kan dit net doen as jy die voete van die Here gaan sit en fyn luister na Sy stem. So sal jy, saam met Hom, in 12 stappe geestelik gedetoks wees!
1 in stock
Carpe Diem Media
Eerste uitgawe derde druk 2011
Sagteband met geringe verweer op omslag, inhoud in skoon netjiese toestand
Illustrasies : Mindi Flemming