Sale!

Tessa van Somerson / Paula

Original price was: R60.00.Current price is: R30.00.

Tessa Reynold, ‘n kunstenaar  is die hoofkarakter in hierdie boek. Haar taak is dit om kinderboeke vir ‘n bekende uitgewer te illustreer. Mettertyd word sy deur haar huisdokter aanbeveel om van haar huidige omgewing weg te kom, aangesien die spanning wat gepaard gaan met die opvoeding van klein Walter kwaai op haar begin tel. Die geneesheer doen aan die hand dat Tessa na Merendal gaan. waar sy dan ook vir haar ‘n huisie net buite die dorp huur. Hierdie woning kan sy vir drie maande lank kry, waarna ‘n gereelde  huurder vir die daaropvolgende ses maande  reeds bespreek het.

Min weet Tessa watter opspraak, indien nie ‘n opskudding sy in die omgewing verwek toe sy op Somerson aankom met  haar baba en mense verneem dat sy mej. Tessa Reynold is nie.   Die vooroordeel, die openlike minagting en afkeer waarmee die inwoners haar skaamtelose gedrag bejeën, aanvaar sy op wonderbaarlike wyse…

Out of stock

SKU: FIK.CHA.268/03 Category:

Description

Uitgegee deur President-Uitgewers

1963

Hardeband met mooi gekleurde stofomslag boek nog netjies

R60