Kraai-hulle /Rothman, Anna

R180.00

Inhoud:

Voëls-kyk, Kraaie, Janfiskaal, Die Rooivalkie, Die reier, Bosluisvoëls, Die slanghalsvoël, Hoep-hoepies, Die Kiewietjie, Bleshoenders, Duiwe, Hadie die harridas, Trekvoëls en Die noordse sterretjie

 

Out of stock

Description

Tafelberg,

Eerste druk 1965,

Hardeband boek met geringe verweer op stofomslag, inhoud in puik skoon en netjiese toestand

Tekeninge : C.T. Asley Maberly