Adam Tas (soos deur Lochner de Kock vertel)

R70.00

Die geskiedenis van Adam Tas met meegaande volkleursketse. Vir kinders bedoel en kan gebruik word vir tuisskolers en ‘n pragtige manier om dele uit ons Geskiedenis oor te vertel.

 

1 in stock

SKU: KINDER-NIE-FIKSIE.DEH.0794 Category:

Description

Uitgewer: Wonderland produksie

Produksie deur: Francois Stemmet

Datum: 1982

Toestand: Hardeband met mooi gekleurde voorblad, klein boekie

Illustrasies: Deur Debra Millar