Sale!

Spoke en ander bangmakers / Johan Alexander

R55.00 R30.00

Hierdie boek is nie leesstof vir 'n laatnag alleen nie. Alhoewel Johan Alexander nie doelbewus probeer om sy lesers bang te maak nie, is die tema van haas elke vertelling van so 'n aard dat die onrus onwillekeurig by die leser posvat. Miskien is dit juis die nugtere nugtere wyse waarop hy sy stof aanbied wat mens na die lees maar skugter vir die donker of skielike harde geluide maak…

Out of stock

SKU: FIKSIE.DEH.0001 Category:

Description

Uitgegee deur J.P. van der Walt

Eerste druk 1988

Hardeband met stofomslag alhoewel heelwat verweer op omslag soos op foto gesien kan word. Boek nog mooi en skoon binne.

R55