Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste druk 1961
Hardeband met gekleurde voorblad, x bibboek met plakkers en stempels
Oorspronklike titel: Les Clameurs se tont Tues
Uit Frans vertaal deur GPK Kirsten
Bandontwerp: Willem Jordaan
Reeks: Kadet nr. 6
R70.00
Die krete sterf weg is ‘n eenvoudige verhaal van ‘n groot en blywende liefde: die liefde van die seuntjie, Leonardo, vir sy bulkalfie, Gitano.
Die verhaal speel in Mexiko af en weerspieël treffend die frisheid van die Mexikaanse landskap met sy eenvoudige boere wat deur die wereldwye kapitaliste van die stede uitgebuit word. Leonardo woon op ‘n klein plasie wat aan ‘n groot landheer behoort. Op dié groot stoetplaas word hulle vir Mexiko se stiergevegte geteel en grootgemaak. Om hierdie rede moet Leonardo baie ontberings deurmaak ten einde te keer dat sy vriend na die hoofstad geneem word…
Out of stock
Tafelberg Uitgewers
Eerste druk 1961
Hardeband met gekleurde voorblad, x bibboek met plakkers en stempels
Oorspronklike titel: Les Clameurs se tont Tues
Uit Frans vertaal deur GPK Kirsten
Bandontwerp: Willem Jordaan
Reeks: Kadet nr. 6