Op die spoor van (Speurverhale deur topskrywers) /Van Rensburg, Rudi (samesteller)

R150.00

Elke dingetjie wat gebeur, los ‘n spoor. ‘n Spatsel bloed, ‘n haar wat nie op sy plek is nie, ‘n weerkaatsing in ‘n ou foto of ‘n paar grepies data iewers in die kuberruim. Die regte oë kan elke spoor volg, van daad tot by doener. Kom stap saam met die speurders en volg die spoor…

Stories deur Bettina van Wyngaardt, Martin Steyn, Rudie van Rensburg, Henry Jack Cloete, Frederick J. Botha, Zirk van den Berg, Nathan Trantraal, Francois Smith, Tertius Kapp, Carien Smith, Karin Brynard, Johan Jack Smith, Deborah Steinmair en Kerneels Breyntenbach

Out of stock

SKU: FIKSIE.RAR.001/12/19 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe eerste druk 2017

Sagteband nog nuut, een swart vlek op bladsy

Omslagontwerp: Marius Roux