Hoenderproduksie : Braaikuikens / Dr Jean A. Cilliers

R280.00

Nou kan die voornemende boer, student en bestaande boer homself skoei op die Suid Afrikaanse braaikuiken beginsels. Die boek hanteer alle aspekte van die braaikuiken boerdery. Rasse, hantering, fasiliteite, voeding en bestuur. Dr. Jean Cilliers is die skrywer van die boek en insette is ook bekom deur kundiges soos Rick Kleyn.

Die boek is in A5 grootte gedruk en bestaan uit 185 geïllustreerde bladsye.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.KEJ.004/12/19 Category:

Description

Kejafa Knowledge Works

April 2009

Sagteband nuut aangekoop