Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1996
Hardebandboek met geringe vog, blaaie is lig gerimpel sonder bruin merke
Bandfoto: Rona Rupert op die skutmuur op Nostalgos
Danie van Niekerk het, ten bate van die Boekehuis op Calvinia die manuskrip voorberei vir publikasie.