Daar’s bitterals in die heuningswals /de Vos, Philip

R110.00

“Mense vra altyd vir my: Vir wie skryf jy? Dan sê ek vir hulle ek skryf vir myself, en ongelukkig het ek ooit ouer as twaalf geword nie. Ek het daar vasgehaak – maar gelukkig geniet grootmense my verse en gelukkig geniet grootmense my verse en gelukkig geniet kinders dit, en gelukkig geniet ek dit, anders sou ek nooit geskryf het nie…

1 in stock

SKU: DIG.LIN.023/7/24 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1988

Hardeband met mooi gekleurde glansvoorblad boodskap aan vorige eienaar voorin boek geskryf

Bandontwerp en illustrasies deur Willem Jordaan