Uit ons digkuns : Gedigte vir Jong Suid-Afrika uitgesoek /Buning, TJ

R70.00

Hardeband met stofomslag wat baie bros is van ouderdom.

Naam en plek van vorige eienaar voorin geskryf in ink.

Gedigte deur bekende digters.

 

Out of stock

Description

Uitgegee deur JL van Schaik

Sewende druk, 1944

Rugkant verweer met kleefplastiek geheg