Description
Redakteur: P.F. Theron
Uitgegee deur Die Afrikanerbond
Eerste publikasie: 2018
Sagteband in A5 formaat
Omslagontwerp: Karien Brink
Voorwoord: J.G. Schoeman
R380.00
Na die vernietiging van eiendom, kultuur, ekonomie en sy psige, in die afloop van die Anglo-Boereoorlog (1899 -1902) en 1e Wêreldoorlog (1914 – 1918) herrys die Afrikaner as ‘n gedugte gemeenskap aan die suidpunt van Afrika.
Die saakmakende rol wat die Afrikaner-Broederbond gespeel het om die heropbouproses te begin en te fassiliteer is later deur die Afrikanerbond voortgesit.
Werklikhede in die organisasie se 100-jarige bestaan word op ‘n nugtere wyse vir die leser aangebied en wanpersepsies word reggetrek
Openhartige en waarderende kritiek word in enkele onderhoude blootgelê
Niemand moet twyfel oor die doelstellings van die organisasie en sy lede se lojaliteit en verbintenis teenoor Suid Afrika nie.
Out of stock
Redakteur: P.F. Theron
Uitgegee deur Die Afrikanerbond
Eerste publikasie: 2018
Sagteband in A5 formaat
Omslagontwerp: Karien Brink
Voorwoord: J.G. Schoeman