Al die windrigtings van my wêreld /Greeff, Rachelle

R75.00

Van ‘n lawende uitvaart na Londen keer Kiewiet terug na Kaapstad vir haar ouma Riet se begrafnis. En na die hele Suid-Afrikaanse register van daaglikse aftakeling en dood. Dit word haar wêreld, in haar huis genestel teen Tafelberg, die standhoudende.

Ook die asem van liefde wat onverwags weer in haar lewe kom.

‘n Boek oor skoonheid, sensualiteit en grasie. – van die agterblad van die boek.

Out of stock

SKU: FIKSIE.HUD.004/10/22 Category:

Description

Queillerie Uitgewers

Tweede druk 1997

Sagtebandboek lyk nog splinternuut, blaaie tog effens vergeel en skimmelvlekke op eerste twee binneblaaie sowel as agterin die boek

Bandontwerp deur Laura Oliver.