Description
Vlaeberg Uitgewers
Tweede druk 1991
Sagtebandboek in A5-grootte in mooi toestand, stempel van ‘n vorige eienaar voorin die boek
Hierdie boek het oorspronklik in Engels verskyn onder die titel: The dream and the desert –
Vertaal in Afrikaans deur Ina Rousseau