Description
Juta en Kie. Bpk
Eerste uitgawe 1981
Hardeband met omslag nog mooi en netjies, skoolstempels en sakkie agterin boek
Swart en wit skets in boek maar nie vermeld wie die illustreerder was nie
R80.00
Ben Conradie, die skrywer van hierdie boek wat oor ‘n periode van meer as 36 jaar vir die jeug van ons land geskryf het, ge in hierdie boek ‘n intieme kyki in die wêreld van veral die jeug van die verstedelikgte swartman, Dis ‘n lesenswaardige boek.
Out of stock
Juta en Kie. Bpk
Eerste uitgawe 1981
Hardeband met omslag nog mooi en netjies, skoolstempels en sakkie agterin boek
Swart en wit skets in boek maar nie vermeld wie die illustreerder was nie