Die silwer sambreeltjie : ‘n kinderoperette / Op versoek van die Nasionale Komitee vir die Waterjaar

R120.00

Inhoud:

Voorspel en vleilied – p. 1 -14

Volksdanslied: p. 15 – 18

Skedêdde; en skediedel p. 19-20

Hartediefliedjie p. 21-23

Boomlied p. 24-26

Rakkie Rissipit p. 27-30

Blommelied p. 31-34

O, die droogte put ons uit p/ 35-37

Woorde vir fiskaal en volksdansers p. 37a en 37b

Sambreeltjie Sambreel p. 38-41

O, ek is die waterfiskaalp. 42-49

Bergman se lied p. 50-53

Sambreelliedjie p. 54-58

Karplaks en krapla p. 59-71

Lilia kom p. 72-78

Reenlied p. 79

Groen sambreel p. 81-94

 

Out of stock

SKU: DRA.RED.005/6/20 Category:

Description

Dalro

1970

Musiek: PIerre Malan (bladmusiek – note by)

Libretto: Coenie en Anna Rudolph

Sagteband boek in A4 grootte, kol op eerste twee binneblaaie

Boek is genommer : 190

Baie skaars tipe boeke vir opvoer van operettes.

English Translation: Mervyn Woodrow