Koning-Eenoog of Nie vir geleerdes /Shakespearean Wyk Louw, NP

R110.00

‘n Spel van Ananchronismes en ‘n Ananchronisme.

Hierdie stuk is geskryf in opdrag van die Nasionale Toneelorganisasie, en is die eerste keer in Bloemfontein met die Uniefees 1960 opgevoer.

Die spelers was:

Massie – Vicki Vosloo
Ben – Johan Malherbe
Lenie, Moeder van Massie – Sann de Lange
Mevrou Strauss – Ester Mentz
Mevrou Vosloo – Elsa Fouché
Die rektor – Schalk Jacobsz
Professor Vosloo – Salie Vermaak
Professor Bosman – Gerry Albertse
Eduard Bokkh – Philip Grobler
Bode van die hof – John Botha

Die regie is waargeneem deur Anna Neethling-Pohl.

 

1 in stock

SKU: DRA.ALG.058/2015; DRA.TBT.(B).111/5/23 Category:

Description

Nasionale Boekhandel

Eerste uitgawe 1963

Hardeband  sonder omslag, handtekening van vorige eienaar voorin

Pragtige swart en fotos van die spelers in boek