Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1974
Hardebandboek met mooi stofomslag, biblioteekstempel en plakker agterin boek.
Pragtige illustrasies deur die bekende illustreerder Dorothy Hill
R100.00
Verhale van die veld bied vyftien stories wat al geslagte lank – eeue lank – aan Suid-Afrikaanse kinders vertel word. Hier, aangevul deur die pragtige meerkleurige illustrasies van Dorothy Hill, kry hulle nuwe frisheid en lewe.
“Laat julle koning ‘n kunstenaar wees, en ‘n flukse werker, en ‘n dapper vegter.” – Hierdie stukkie raak van Tinktinkie word ‘n groot probleem vir die goggas as hulle ‘n koning wil kies. Brommer, Sprinkaan, Perdeby en Mier is gunstige kandidate, maar keer op keer vind die goggas fout. Uiteindelik word die regte koning eenparig aangewys…
Out of stock
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1974
Hardebandboek met mooi stofomslag, biblioteekstempel en plakker agterin boek.
Pragtige illustrasies deur die bekende illustreerder Dorothy Hill