Description
Nasionale Pers Beperk
Reeks: Deel XII van die Versamelde werke van Langenhoven
Derde druk 1938
Hardeband met rooi voorblad en geen omslag, bruin vatvlekke op eerste paar blaaie binne, verde nog skoon en netjies en blaaie styf asof die boek nie verder gelees is nie

