Klasonderrig in Musiek: ‘n handleiding vir onderwysers / P. McLachlan

R120.00

Inhoudsopgawe:

  1. Grondliggende Beskouings
  2. Die sang van die jong kind
  3. Die sang van ouder kinders
  4. Notasie en bladlees: junior klasse tot en met standerd 2
  5. Notasie en bladlees:  standerds 3, 4 en 5
  6. Gehoorontwikkeling
  7. Stembouing vir koordoeleindes by adolessente en volwassenes
  8. Basiese aspekte in verband met koorleiding en slagtegniek
  9. Instrumentale spel in die primêre skool
  10. Die werk van Carl Orff ten opsigte van die musiekopvoeding
  11. Ritmiek
  12. Musiekbeluistering

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.RED.011/8/20 Category:

Description

Nasou Beperk

Eerste uitgawe eerste druk 1975?

Hardebandboek met mooi gekleurde voorblad, nog mooi en stewig, heelwat potloodaantekeninge en onderstreping in boek