Description
Afrikaanse Pers Boekhandel
Hardeband met s.o., met verweer op die rante van die omslag, stempel van vorige eienaar en ‘n handtekening,
1ste uitg, 1964
R100.00
Kort sketse oor sekere plekke in SA: Vaalrivier, Krugerwildtuin, Boshof, Kalahari, Transvaal, Tafelbaai, Aughrabies, Yindene, Die rook wat donder, Johannesburg, Outenikwaland, Kangogrotte, Olifantsrivierkloof, Kaapland…)
Studente op ‘n staptoer: FEJ Malherbe
Langs die Vaalrivier – CM van den Heever
Met ‘n ompad na die Krugerwildtuin – JF Holleman
Boshof, die dorp van lugspieëlinge – Eugene N Marais
Die berge in – Uys Krige
Op soek na die Kalahari – WA de Klerk
Taai mense en taai plante – Sangiro
My ou Transvaal – FS Steyn
Uit die geskiedenis van Tafelbaai – Victor de Kock
Waar die afgronde roep – Kooitjie van den Heever
Augharbies – C Louis Leipoldt
Yindene – FS Steyn
Die rook wat donder – EC Pienaar
Ek hou van Johanesburg – Albert Wessels
My land my outeniwaland – J Nel van der Merwe
Oor Swartbergpas na die Kangogrotte – Dorothea Moller-Malan
Die Olifantsrivierkloof – Dr C Louis Leipoldt
‘n Nederlandse dame op besoek in Kaapland – Juliana C Bouws
1 in stock
Afrikaanse Pers Boekhandel
Hardeband met s.o., met verweer op die rante van die omslag, stempel van vorige eienaar en ‘n handtekening,
1ste uitg, 1964