Die silwer varing: ‘n rugby-verhaal / I.D. du Plessis

R65.00

Hiermee die tweede deel van ‘n rugby-verhaal waarvan die eerste deel onder die titel Springbok verskyn het. Die doel van die verhaal is om gesonde sportgees te bevorder, om ons rugby-terminologie te bestendig en om leesstof vir die jongspan te verskaf.

Out of stock

SKU: JEUG.DON.009/2/2/21 Category:

Description

Tafelberg-Uitgewers

Tweede druk 1980

Hardeband met skets op buiteblad, boek skoon en netjies binne