Description
Tafelberg-Uitgewers
Tiende druk 2010
Sagtebandboek nog in mooi skoon en netjiese toestand
Bandontwerp: Konrad Rode
Hierdie boek is bekroon met die Goue Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2002
Boek bevat ook ‘n leesgids saamgestel deur RJ Kleynscheldt

