Sale!

Die leeus van Broederstroom / Emily Pieterse

Original price was: R90.00.Current price is: R75.00.

Vir Stefan,  Karien en ou Rasper het dit as ‘n heerlike avontuur begin – ‘n vakansie op oom Rykert se bosveldplaas. Maar dit het hulle nie lank geneem om vas te stel dat alles nie pluis is op die skilderagtige Broederstroom nie. Afgesien van die buitengewone slu leeus wat oom Rykers se uitsoekbeeste uit sy krale kom “steel” het, was daar die geheimsinnige kluisenaar, die toordokters en die gate op dei rivierwal.

Waarna het die toordokters hier kom soek? Waarom moet die Koerie se teenwoordigheid op Broederstroom geheim gehou word? Wat is die betekenis van die kopbeen en die metaalkis?

Out of stock

SKU: JEUG.DON.014/26/11/22 Category:

Description

Uitgewer: Voortrekkerpers Bpk.

Datum: Eerste uitgawe 1966

Toestand: Hardeband sonder stofomslag, skets op buiteblad van boek, naam van vorige eienaar voorin in ink, boek in bykans nuwe toestand, tweede kopie in puik toestand

Omslagkunswerk: Oswald Gerber