Description
Konsultant: Dr. Jacqueline Mitton
Lapa Uitgewers
Eerste Afrikaanse uitgawe 2006
Sagteband met ingeboude kaart van die verskillede konstelasies van die sterre, aan die binnekant van die voorste voorbladflap, boodskap op binneblad aan vorige eienaar
Reeks: Natuur-aktiwiteite
Oorspronklike titel: Nature activities: Stargazer
Afrikaans deur Jaco Jacobs
Die tipe boeke is aan die skaars kant

