Droomoog Diepgrawer / Leon de Villiers

R65.00

Lank-lank gelede was die Diepgrawers ‘n groot erdfamilie, maar nou is daar net ses van hulle oor – Ouma Smakkie, Pa Vasgryp, Ma Uilverskrik en die drieling, Droomoog, Witstert en Snoetie. Die ander erdfamilies maak al hoe meer snuffelpraatjies oor die Diepgrawers, nie net omdat hulle so min is nie, maar ook omdat hulle allerhande on-erdse dinge aanvang. Die jong Diepgrawers klouter dan selfs in bome rond! Wanneer Droomoog een nag iets doen wat geen opregte erd ooit mag doen nie, is dit die laaste strooi. Die Diepgrawers moet gestraf word – hulle moet veld-uit! Sal Droomoog kan regmaak wat hy verbrou het? En sal hy kan ontsnap van die woeste vuur en die verskriklike Vreet se kloue? Gelukkig is Droomoog ‘n ware Diepgrawer, ‘n erd wat nie opgee nie, ‘n erd met ‘n plan.

2 in stock

SKU: KIN.CRO.001/8/18; KIN.GRA.012/6/19 Category:

Description

Lapa;

Tweede druk 2004; Eerste druk 2003

Sagteband in puik nuwe toestand, klein vuil kolletjie op titelbladsy voor; naam van vorige eienaar voorin geskryf

Illustrasies: Berco Wilsenach

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Droomoog Diepgrawer / Leon de Villiers”