Sale!

Aristophanes die paddas /Scholtz, Merwe

Original price was: R85.00.Current price is: R75.00.

Hierdie stuk is die eerste keer opgevoer deur die Kaaplandse Raad vir die Uitvoerende Kunste. Dit het op 23 Julie 1977 in die Nico Malanskouburg in Kaapstad geopen. Die regisseur was Peter Kleinschmidt, Gralf Habben het die dekor en die kostuums ontwerp en die rolbesetting was soos volg:

Dionusos – Neels Coetzee
Xanthias – Percy Sieff
Herakles – Mees Xteen
Charon – Mees Xteen
Eerste Waardin – Mees Xteen
Pluto se slaaf – Mees Xteen
Die muse van Euripes – Mees Xteen
Pluto – Mees Xteen
Dooie – Errol Ross
Aiakos – Erros Ross
Maagd – Erros Ross
Tweede waardin – Errol Ross
Donkie – John van Reenen
Koorleier – Marko van der Colff
Koor van paddas – James Blanckenberg, Johan Botha, Fitz Morley, Pieter Joubert en Chris Truter
Koor van ingewydes 0 Sandra Ferreira, Antoinette Kellerman, Juanita Swanepoel, Johan Esterhuizen, Tarina Kleyn, Philip Godawa en Willem de la Querra

 

 

 

 

 

Out of stock

SKU: DRA.TIM.001/5/18 Category:

Description

Uitgewer:  Perskor

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 1978

Toestand: Hardeband met gekleurde voorblad sonder stofomslag in puik nuwe toestand