Viwet se tweetalige Suid-Afrikaanse brieweboek / S.P.E. Boshoff

R100.00

Voorbeelde van verskillende tipe briewe en wat die korrekte manier is om ‘n brief te skryf.

1 in stock

SKU: WOO.CHA.0712/19 Category:

Description

Mede-outeur: S.J. Hofmeyr

JH de Bussy

1937

Oranje hardebandboek met effe verweer op buitekant van die boek, kleeflint op rugkant geplak, en naam en adres van ‘n vorige eienaar voorin geskryf in mooi sierskrif