Truk-Toneel Kanna hy ko huistoe /Small, Adam

R70.00

Buiten die mooi fotos ter herinnering is daar ook ‘n kort biografie met foto van Adam Small en ook van Louis van Niekerk  sowel as mooi aanhalings uit die.

Agterin die program ook heelwat inligting en name op die laaste bladsye wat betref die toneelgeselskap en die raad sowel as direkteure…

Out of stock

SKU: DRA.CHA.004/12/1/21 Category:

Description

Truk-Toneel

1974

Dun program met ‘n hele paar swart en wit fotos van die toneelspelers in tonele op die stel