Description
Tafelberg
Eerste uitgawe 1984
Hardeband met mooi omslag
Omslagtekening deur Alida Bothma
R75.00
IL de Villiers se gewilde rubriek in Sarie het gereeld verskyn van 1976 tot 1983. Die goeie sal lewe, is ‘n finale keur uit die dié essays en enkele latere stukke.
Soos in sy vorige bundels bespreek hy ‘n verskeidenheid van onderwerpe, vrees, liefde, lyding, eensaameheid, twyfel, hoop en ook wanhoop…
2 in stock
Tafelberg
Eerste uitgawe 1984
Hardeband met mooi omslag
Omslagtekening deur Alida Bothma