Bedoelde land / F.A. Venter

R230.00

Die skaarste in die tetralogie Lande-reeks van F.A. Venter

Out of stock

Description

Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers,

Tweede uitgawe eerste druk 1978

Hardeband boek sonder stofomslag met mooi skets op buiteblad, boek in puik toestand – boodskap aan vorige eienaar voorin, prys of iets voorin met pen doodgetrek maar klein

Baie skaars