Sale!

Jan / Dick Bruna

R30.00

EERSTE BLADSY OF TWEE IS UITGESKEUR. VIR MAMMAS WAT DIE EERSTE DEEL VAN DIE STORIE KAN UITDINK…

Out of stock

SKU: KIN.MIK.023/12/20 Category:

Description

HAUM

Geen datums

Bestaan steeds uit 8 bladsye met teks en volbladskets langs teks

Klein boekie. Bekend vir sy pragtige prentjies  en min woorde vir klein kindertjies, ai tog die eerste bladsy of twee is uitgeskeur – vir mammas wat die eerste deel van die storie kan improviseer…

Uiters skaars!