Ignatius Brand /Hattingh, Ryk

R120.00

Ignatius Brand se verhaal begin in die brandende bosse van die Suid-Kaap en eindig in ‘n Johannesburgse huis. Dit is ‘n reis deur die gekwelde geestelike landskap, ook ‘n afskeid van ‘n jeug en ‘n besinning op die skryfwerk as daad.

1 in stock

SKU: FIKSIE.GER.212/1/20 Category:

Description

Taurus

1990

Sagtebandboek in mooi en netjiese toestand