Description
Tafelberg Uitgewers
Afrikaanse uitgawe 1967
Hardeband met stofomslag, boek in puik toestand binne, waarskynlik nooit gelees nie, blaaie styf en skoon, ongelukkig ‘n boodskap aan ‘n vorige eienaar geskryf voorin die boek.
Oorspronklike titel: Le Avveture di Cinque Ragazzi e un Cane
Uit Italiaans vertaal in AFrikaans deur Marie Agostinis
Omslagontwerp: Katrine Harries

