Description
Uitgewers: Perskor-Uitgewery
Tweede Uitgawe, Eerste Druk 1980
Sagteband boek met verweer op hoeke, kante en rugkant, geskeurde rugkant, vlekke op voor en agterblad, plakkers op voorblad en rugkant, stempel op voorste binneblad, plakker op voorste bladsy en biblioteek kaartjie en plakker skeur op agterste binneblad.

