Ons weg deur die Wereld 1 /Langenhoven, CJ

R50.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.010/09/09/21 Category:

Description

Uitgewers: Nasionale Pers Beperk

Tweede Uitgawe 1923

Hardeband boek met vlekke op voor en agterblad, verweerde hoeke en kante, geskrewe potlood op voorste binneblad en vlekke op sekere bladsye.