Description
Oorspronklik uitgegee deur Methuen Children’s books
JL van Schaik
Afrikaanse uitgawe 1983
Hardebandboek in redelike toestand
Uit Engels vertaal deur Marinus Wijnbeek
Illustrasies: John Butler
R70.00
Leer u kind meer van grond en alles wat in die grond leef en gebeur.
Waarom is grond so waardevol? Hoe maak deure en plante daarvan gebruik?
Hoe kan nuwe grond deur vulkane gebruik word?
Is sand ook grond?
Reeks boeke – Die elemente
Ander boeke in die reeks: Vuur, Water en Lug.
1 in stock
Oorspronklik uitgegee deur Methuen Children’s books
JL van Schaik
Afrikaanse uitgawe 1983
Hardebandboek in redelike toestand
Uit Engels vertaal deur Marinus Wijnbeek
Illustrasies: John Butler