Die orkes / Mervyn Bruxner

R70.00

Die boek beslaan die volgende hoofstukke:

Die orkes, Wat is dit?
Die strykers
Die houtblasers
Die koper
Die slagwerk
Dirigent en spelers
Die orkesspeler
Die musiek
Die luisteraar

 

 

1 in stock

SKU: KINDER NIE-FIKSIE.BAY.002/6/18 Category:

Description

Uitgewer: Oxford University press

Datum: 1962

Toestand: Hardeband met stofomslag met bibsakkie en stempels, boek in puik toestand

Vertaling: Deur Arnold van Wyk

Illustrasies: Thoman B. Pitfield

Reeks: Die jong leser se musiekgids