Description
Tafelberg
Eerste Afrikaanse uitgawe 1980
Hardebandboek met volkleuromslag boek se blaaie is erg vergeel, klein stukkie van omslag se boonste hoekie is afgeskeur
Oorspronklike titel: Langelot et les saboteurs -1966
Uit Frans vertaal deur Gerhard Kirsten
Reeks: Lennet-reeks
Ander boeke in die reeks:
Lennet word geheime agent
Lennet en die spioene
Lennet en die ruimtevlug
Lennet en Operasie Newelvlek
Lennet en die sateliet

