Description
Tafelberg Uitgewers
Tweede druk 1990
Sagtebandboek in mooi skoon toestand, blaaie lig vergeel
R110.00
Die rugkant van die bruid is ‘n eietydse bundel kortverhale waarin die vrou skerp na vore tree, maar altyd sprekend van die hele uitgelewerde mensdom wie se bestaan alte dikwels verydel word deur teenstrydige, byna ironiese situasies. Rachelle Greeff is met die CNA-debuutprys bekroon vir dié eersteling-bundel.
2 in stock
Tafelberg Uitgewers
Tweede druk 1990
Sagtebandboek in mooi skoon toestand, blaaie lig vergeel